Former World Heavyweight Boxing Champion
DIE BURGER ARTICLES
© GERRIE COETZEE 2010-2018
INDEX PAGE
NEXT ARTICLE
PREVIOUS ARTICLE
SKOP DIE HOOF UIT
Die Burger, 2 Maart 1987,
Gerrie
Coetzee,
voormalige
WBA-swaargewig-wêreldkampioen
en
oud-leerling
van
die
Hoërskool
E.G.
Jansen
in
Boksburg,
sê
die
hoof
van
dié
skool
moet
``uitgeskop''
word,
omdat
hy
besluit
het
sy
leerlinge mag nie aan gemengde sport deelneem nie.
Hy
het
gesê
hy
sal
bereid
wees
om
te
help
met
die
loopbaan
van
Francis
Tee,
wat
verlede
jaar
die
o.
17-hekkieskampioen
was,
nadat
Tee
laat
blyk
het
dat
hy
``ontsteld''
is
oor
die
skool
se
besluit.
Coetzee
het
gesê
die
skoolhoof,
mnr.
Pieter
Conradie,
behoort
``vroeg
af
te
tree''
nadat
hy
geweier
het
dat
sy
skool
saam
met
ander
skole
aan
'n
veelrassige aflos-padwedloop in Sandton deelneem.
``As
dít
hul
houding
is,
wil
ek
my
nie
met
hulle
vereenselwig
nie.
Ek
sal
nie
my
erekleure-baadjie
dra
voordat
hulle
van
besluit
verander
het
nie.''
Dié
baadjie
is
in
1979
aan
Coetzee
toegeken,
nadat
hy
Leon
Spinks
in
'n
uitdungeveg
om
die
WBA-wêreldtitel
in
Monte Carlo uitgeslaan het.
Hy
het
die
skool
in
1971
verlaat.
``Die
Regering
het
in
die
verlede
al
baie
wette
oor
apartheid
gemaak.
Hy
moet
nou
'n
wet
maak
wat
sal
keer
dat
onnosel,
kinderagtige
mense
foute
begaan
wat
'n
blywende
indruk op kinders sal laat,'' het Coetzee gesê. - (Sapa)
GERRIE
COETZEE
IS
REG
VIR
DIE
KRYT
Hennie Brandt, Die Burger, 24 November 1992
JOHANNESBURG.
Gerrie
Coetzee
is
vuur
en
vlam
vir
sy
hertoetrede
tot
die
bokskryt.
Dié
gewese
swaargewigkampioen
van
die
Wêreldboks-vereniging
(WBA)
het
reeds
begin
oefen
en
beplan
om
vroeg
in
die
nuwe
jaar
in
Amerika
deur
die
toue
te
klim.
Maar
'n
ander
gewese
Suid-Afrikaanse
wêreldkampioen,
Brian
Mitchell,
het
sy
planne laat vaar om tot die kryt terug te keer.
Mitchell,
'n
gewese
junior
liggewigkampioen
van
die
WBA
en
die
Internasionale
Boksfederasie
(IBF),
sou
'n
hertoetrede
gemaak
het
om
sy
aartsvyand
Tony
Lopez
die
stryd
aan
te
sê
om
die
WBA
se
liggewigtitel.
``Ek
sou
vir
groot
geld
in
Suider-
Afrika
teen
Lopez
geboks
het.
Dit
was
al
rede
waarom
ek
'n
terugkeer
sou
gemaak
het.
Lopez
wil
egter
vir
geen
geld
ter
wêreld
teen
my
boks
nie.
``Hy
verkies
eerder
om
sy
titel
teen
Dingaan
Thobela
te
verdedig.
Ek
stel
dus
nie
verder
belang
om
weer
te
boks
nie.
As
Lopez
egter
môre
instem
om
teen
my
te
veg
en
ek
kry
die
geld
wat
ek
wil
hê,
sal
ek
beslis
weer
boks,'' het Mitchell gister gesê.
Die
37-jarige
Coetzee,
wat
in
Maart
1986
aan
sy
laaste
geveg
deelgeneem
het
toe
Frank
Bruno
hom
in
die
eerste
ronde
in
Londen
uitgeslaan
het,
oefen
egter
al
vyf
weke
ernstig
vir
sy
terugkeer.
Dit
sluit pad-, skerm- en gewone gimnasiumwerk.
``Die
eerste
drie
weke
was
nie
maklik
nie,
maar
dit
gaan
nou
beter,''
het
Coetzee
gesê,
wat
op
die
oomblik
nagenoeg
109
kg
weeg.
Hy
hoop
om
die
skaal
op
105
kg
te
trap
wanneer
hy
weer
in
die
kryt
klim.
Coetzee,
sy
vrou,
Rina,
en
die
drie
kinders
vertrek
vroeg
aanstaande
maand
na
Amerika
waar
die
Amerikaner
Ken
Adams
hom
sal
afrig
vir
sy eerste twee gevegte.
``Ek
sal
my
eerste
twee
teenstanders
self
kies
voor
die
groot
geveg
hopelik
in
Maart
of
April
aanbreek.
Dan
sal
my
teenstander
waarskynlik
George
Foreman,
Larry
Holmes
of
selfs
Frank
Bruno
wees.
Ek
gaan
alles
in
die
stryd
werp
en
my
beste
lewer,
maar
as
ek
in
my
eerste
geveg
agterkom
alles
is
nie
pluis
nie,
sal
ek
dadelik
ophou.''
Sy
vrou
is
nie
juis
opgewonde
oor
haar
man
se
planne
nie.
Voordat
Coetzee
na
Amerika
vertrek,
gaan
hy
twee
weke
lank
aan
die
Natalse
noordkus hengel.
RINA SE KOMMER NOU VERBY
Die Burger, 7 Maart 1987,
V
an
Ons
Korrespondent
JOHANNESBURG
.
-
Hees
van
aandoening
oor
sy
skok-nederlaag
in
Londen
teen
Frank
Bruno
en
met
die
belofte
dat
hy
na
twintig
jaar
nou
finaal
klaar
is
met
boks,
het
Gerrie
Coetzee
(30)
gisteroggend
op
die
lughawe
Jan
Smuts
aangekom.
Gerrie
het
sy
vrou,
Rina,
en
sy
drie
kinders
beloof
dat
die
dae
van
doodskommer
oor
hom
nou
finaal
verby
is.
Vergete
is
Rina
se
kommer
oor
breintoetse,
vitamienpille,
bloeddruktoetse
en
die
vroeg
opstanery
wat
sy so pligsgetrou gedoen het.
BESEF
DIE
ANGS
-
Met
haar
kroos
van
die
drie
styf
teen
hul
ma
het
Rina
Coetzee
gesê
sy
was
nog
nooit
in
haar
lewe
so
verlig
soos
na
haar
man
se
aankondiging
dat
hy
boks
finaal
vaarwel
toegeroep
het
nie.
“Niemand
besef
die
angs
nie.
Daar
wag
ñ
nuwe
lewe
op
ons,”
het
sy gesê.
Gerrie
se
geld
is
volgens
hom
goed
belê
en
hy
is
nie
vuisvoos
soos
baie
mense
dink
nie.
“Ek
gaan
beslis
nie
soos
Muhammad
Ali
in
ñ
twee
slaap
kamer
woonstel
eindig
wat
ek
met
ander
mense
moet
deel
nie,” het Gerrie gesê.
IN
DIE
KRYT
WAAG
-
Al
waarna
hy
nou
uitsien,
is
die
groot
partytjie
wat
hy
vir
al
sy
vriende
by
Sun
City
wil
hou
om
dankie
te
sê
vir
die
onderskraging
deur
die
jare.
As
hy
dit
weer
in
die
kryt
waag,
sal
strawwe brein toetse sy voorland wees.
Die
voorsitter
van
die
Suid-Afrikaanse
Boks
beheerraad
en
vise-
voorsitter
van
die
Wêreldboks
vereniging,
regter
W.H.O.
Klopper,
het
gisteroggend
op
die
lughawe
Jan
Smuts
gesê
Coetzee
se
besluit
om
uit
te
tree,
is
een
van
die
wysstes
wat
hy
nog
geneem
het,
“Ons
moet
onthou wat Gerrie vir Suid-Afrikaanse boks gedoen het.
Hy
sou
net
ñ
slaansak
vir
ander
boksers
geword
het
as
hy
voort
gegaan
het.
Hy
het
miskien
die
geveg
verloor,
maar
beslis
ñ
geveg
vir
sy vaderland gewen,” het regter Klopper gesê.
VERLORE
TYD
-
Volgens
Gerrie
en
regter
Klopper
sou
die
SA
Boks
beheerraad
dit
nooit
toegelaat
het
dat
hy
vuisvoos
in
die
kryt
verskyn
nie.
“My
vrou
en
kinders
is
deur
baie.
Hulle
het
vir
my
gebid,
my
getroos
en
versorg.
Van
nou
af
gaan
ek
die
verlore
tyd
inhaal.
Ek
is
dit
aan
hulle
verskuldig,
“
het
Gerrie
gister
geseê.
Hy
het
al
sy
vriende
-
en
vyande,
soos
sy
gewese
bestuurder
Hal
Tucker
wat
nou
weens
bedrog
in
die
tronk
sit
-
uitgenooi
na
die
makietie
wat
hy
by
Sun
City
wil hou.
RENPERDE
-
“
Dit
is
met
trane
in
my
oë
dat
ek
van
baie
mense
afskeid
neem.
Miskien
sal
ek
die
aand
van
die
finale
afskeid
ñ
vertoon
geveg lewer. Ek weet nog nie. Die skrif is egter aan die muur.
Ek
moet
ophou
voordat
dit
te
laat
is,”
het
Gerrie
gesê.
Coetzee
besit
ñ
groot
vervoer
-
en
-
bande
-
onderneming,
asook
renperde
waaraan
hy nou heeltyds sy aandag gaan bestee.
Gerrie
het
gesê
hoewel
hy
en
die
SA
Boks
beheerraad
baie
verskille
tydens
sy
loopbaan
gehad
het,
hy
hom
wil
bedank
dat
hy
gehelp
het
om
hom
die
eerste
aanspraak
maker
op
die
wêreld
titel
te
hou
na
sy
nederlaag teen Greg Page.
‘KOUD
GESLAAN’
-
Oor
sy
nederlaag
teen
Frank
Bruno
het
Gerrie
nie
verskonings
nie.
Hy
het
gesê
dit
het
vir
hom
gevoel
of
hy
hom
in
ñ
kanon koeël vasloop.
“Dit
was
net
my
eer
wat
my
die
eerste
keer
laat
opstaan
het.
Ek
was
die
eerste
keer
koud
geslaan,”
het
hy
gesê.
In
teenstelling
met
vorige
kere
was
daar
gister
nie
ondersteuners
om
Gerrie
op
die
lughawe
te
verwelkom
nie.
Sowat
veertig
sub
A’tjies
van
ñ
Oos-Randse
laer
skool
wat
toevallig
op
die
lughawe
was,
het
belangstellend
toe
gekyk.
Toe
hulle
besef
dis
die
gewese
swaar
gewig
wêreld
kampioen,
het
hulle
spontaan hande geklap.
Gerrie
het
met
twee
van
sy
kinders
op
die
arm
en
met
trane
in
die
oë
van
die
balkon
vir
hulle
gewuif.
So
sal
hulle
hom
nie
weer
sien
nie.
Hy
is finaal klaar........