Former World Heavyweight Boxing Champion
NELSON MANDELA
© GERRIE COETZEE 2010-2018
INDEX PAGE
NEXT ARTICLE
PREVIOUS ARTICLE
Beeld: Dinsdag 25 Februarie 1992
Nelson oor pap en dinge wat hy nooit kon sê nie.
Tim du Plessis.
MIELIEPAP
is
Mnr.
Mandela
se
gunsteling
kos.
Die
kos
van
die
beste
restaurante
en
hotels
in
Europa
hou
wat
hom
betref
nie
kers
vas
vir
mieliepap
nie.
Daardie
deftige
kos
“gaan
na
my
bloed
toe”,
terwyl
mieliepap
“na
my maag toe gaan”.
Mnr.
Nelson
Mandela
sê
hy
eet
feitlik
geen
rooi
vleis
nie.
Hy
eet
meestal
vis
en
af
en
toe
hoender.
Saam
met
die kos verkies hy mieliepap en nie rys nie. Hy is baie lief vir boontjies en eet dit meestal vir aandete.
Hy
gebruik
geen
alkohol
nie,
behalwe
af
ent
oe
by
ñ
onthaal,
wanneer
hy
toelaat
dat
hulle
vir
hom
ñ
glas
halfsoet wit wyn skink, waarvan hy ñ klein bietjie sal drink.
MNR.
Mandela,
wat
in
sy
jong
dae
ñ
kranige
amateur-bokser
was,
het
steeds
ñ
lewendige
belangstelling
in
sport.
Hy
sê
hy
volg
die
loopbane
en
gevegte
van
Suid-Afrikaanse
boksers
baie
noukeurig.
“Tog
sal
dit
ondiplomaties
van
my
wees
om
te
sê
by
watter
individuele
boksers
my
steun
lê,
onder
meer
omdat
dit
die
ondersteuners
van
ander
boksers
kan
antagoniseer.
“Daar
is
verskeie
voormalige
wit
bokskampioene
wat
ek
nooit
anders
kon
as
om
te
ondersteun
nie,
al
was
dit
baie
stilletjies.
Ek
kon
dit
nooit
sê
nie,
want
ons
was
gekant daarteen dat buitelandse boksers na Suid-Afrika kom.”
“Vat
nou
ñ
man
soos
Gerrie
Coetzee,
hy
het
ñ
bruin
seun
gehelp
om
te
vorder
in
boks.
Hy
het
gereageer
op
die
versoek
van
die
seun
se
pa
in
Kimberley,
wat
op
sy
sterfbed
vir
die
seun
gesê
het:
“Ek
wil
hê
jy
moet
ñ
bokser
wees,
gaan
na
Gerrie
Coetzee
en
vra
hom
om
jou
te
help.”
“Gerrie
het
dit
gedoen
en
die
seun
Amerika
toe
gebring.
Ek
het
nog
altyd
van
Gerrie Coetzee gehou, al was ons daarteen dat hy teen buitelandse boksers boks, het ek hom stilweg ondersteun.”
Mnr.
Nelson
Mandela
sê
hy
het
ñ
gunsteking-sokkerspan,
maar
het
gevra
dat
dit
nie
genoem
word
nie.
WAT
rugby
betref,
sê
hy,
hy
kom
van
Kaapland. “Op een of ander manier lê die Westelike Provinsie my na aan die hart, al kan ek dit nooit in die openbaar sê nie.”
Hy
hou
baie
daarvan
om
te
stap
en
klim
graag
die
rantjie
agter
sy
huis
in
Soweto
uit,
maar
hy
word
aan
bande
gelê
deur
veiligheidsmaatrëels.
Die veiligheidsmaatrëels belemmer sy persoonlike vryheid erg.
ñ
Tyd
gelede
was
daar
inligting
dat
sy
huis
aangeval
sou
word
en
hy
moes
padgee
uit
die
huis.
Dit
het
tot
gerugte
gelei
dat
daar
spanning
tussen
hom
en
sy
vrou
was
omdat
hy
nie
tuis
was
nie.
“Ek
moet
my
egter
neerlê
by
die
veiligheidsmaatrëels,
waaroor
sie
ANC
se
sekuriteitsmense ten nouste met die SA Polisie saamwerk.”
Naweke
gaan
werf
Mnr.
Mandela
self
lede
vir
die
ANC.
“Dit
is
ñ
goeie
ding,
want
dit
is
die
beste
manier
om
jou
in
fisieke
kontak
met
die
mense
te bring. Ek wil hê al die lede van die Nasionale Uitvoerende Komitee van die ANC moet dit doen.”
Mnr.
Mandela
sê
sy
gesondheid
is
betreklik
goed
vir
iemand
van
sy
ouderdom.
Daar
is
egter
kommer
oor
die
uitwerking
wat
die
talle
vliegtuigritte op hom het.
“Ek
het
na
al
die
jare
nog
nooit
aan
die
stadslewe
gewoond
geraak
nie
en
verlang
na
die
Oos-Kaapse
platteland,
waar
ek
groot
geword
het,
maar ek aanvaar dat ek nou onvermydelik ñ stadslewe moet lei, hoewel ek ñ plattelandse bestaan sal verkies.”